spidaman
Monsieur Cape Town, South Africa 36 ans
wil net doodgaan...as ek jou nie kan vergeet nie, wil ek nie bestaan nie. daar was 'n tyd toe jy vir my gesê het maak nie saak wat nie, jy sal altyd vir my lief wees. 'n paar weke later se jy jy is nie meer lief vir my nie. ek sal nooit van daardie oomblik kan ontslae raak nie. die dag toe die een persoon wat ek gedink het alles is, vir my laat weet het dat ek niks is.
- Commentaires
- 11
- Visites
- 5 052
- Favoris
- 7
- Date de naissance
- 25 septembre 1990